Charlie Finn (gebore 18 September 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super Troopers (2001) en The Dukes of Hazzard (2005), en in die televisiereekse Life on a Stick (2005) en Castle (2009).
Filmografie Rolprente 2001: Super Troopers 2002: King's Highway 2002: The Year That Trembled 2003: Rolling Kansas 2005: The Dukes of Hazzard 2008: Bar Starz
Televisiereekse 2002: Deep Cover 2002: Andy Richter Controls the Universe 2005: Life on a Stick 2005: American Dragon: Jake Long 2006: Help Me Help You 2009: Castle
Televisierolprente 2009: Pulling
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu