Ray Fisher (gebore 8 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Batman v Superman: Dawn of Justice (2016) en Justice League (2017).

Filmografie Rolprente 2016: Batman v Superman: Dawn of Justice 2017: Justice League 2020: Untitled The Flash Film 2020: Cyborg

Video's 2018: Technology of the 'Justice League''' 2018: Justice League: The New Heroes 2018: Suit Up: The Look of the League 2018: Justice League: Scene Studies''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987