Todd Fisher (gebore 24 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse sakebestuurder, argitek, klankingenieur en filmmaker. Hy is die seun van die sanger Eddie Fisher en aktrise Debbie Reynolds.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Twogether (1992) en in die televisiereekse Movie Memories with Debbie Reynolds (1991) en Science of Survival.

Filmografie As akteur 1959: A Visit with Debbie Reynolds (short) – as 'n baba 1969: Debbie Reynolds and the Sound of Children (TV-rolprent) – as Cub Scout 1981: Nightlight (TBN TV-reeks) – as Reverend Hype 2001: These Old Broads (TV-rolprent) – as Timothy

As homself 1963: Hollywood Without Make-Up (dokumentêr) 2012: Hollywood Treasure

Kinematografie 1988: Find Your Way Back: A Salute to the Space Shuttle (video dokumentêr) 1989: Blue Angels: A Backstage Pass (video dokumentêr) 2002: Cinerama Adventure (dokumentêr) 2013: South Dakota

As regisseur 1991: Movie Memories with Debbie Reynolds (TV-reeks – 12 episodes)

As filmredakteur 1994: Twogether

As filmvervaardiger 1994: Twogether 2017: Bright Lights: Starring Carrie Fisher and Debbie Reynolds (HBO dokumentêr)

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu