Joe Fleishaker is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tromeo and Juliet (1996), Citizen Toxie: The Toxic Avenger IV (2000), en Poultrygeist: Night of the Chicken Dead (2006), en in die televisiereeks Troma's Edge TV (2000).

Filmografie Rolprente 1996: Tromeo and Juliet 2000: Citizen Toxie: The Toxic Avenger IV 2006: Poultrygeist: Night of the Chicken Dead

Televisiereekse 1997: The Tromaville Café 2000: Troma's Edge TV

Video's 2001: The Making of 'Terror Firmer''' 2010: Troma Digital Studios: A Lesson in BrownRay''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu