Noah Fleiss (gebore 16 April 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Josh and S.A.M. (1993), Joe the King (1999), en Brick (2005).

Filmografie Rolprente 1993: Josh and S.A.M. 1997: Bad Day on the Block 1999: Joe the King 2000: Double Parked 2004: Evergreen 2005: Brick 2007: Mother's Day Massacre 2012: Shelved: The Rise and Fall of 11:11

Televisiereekse 2008: Huge

Televisierolprente 1995: A Mother's Prayer 1996: Chasing the Dragon 1996: An Unexpected Family 1998: An Unexpected Life

Video's 2006: Building 'Brick''' 2011: 11:11''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu