Patrick Flueger (gebore 10 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World's Fastest Indian (2005), Brothers (2009), en Footloose (2011), en in die televisiereekse The 4400 (2004) en Chicago PD (2014).
Filmografie Rolprente 2005: The World's Fastest Indian 2007: Spin 2009: Brothers 2009: The Job 2011: Footloose 2015: Loaded 2016: The Tell-Tale Heart 2016: Lawless Range 2017: The Super
Televisiereekse 2002: Septuplets 2004: The 4400 2010: Scoundrels 2014: Chicago P.D. 2017: Special Skills
Video's 2001: A New Princess 2002: Myra: Miracles Happen 2012: Everybody Cut: The Stars of 'Footloose''' 2012: Jump Back: Re-Imagining 'Footloose'''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu