Shawn Fonteno (gebore 8 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 3 Strikes (2000) en The Wash (2001).

Filmografie Rolprente 2000: 3 Strikes 2001: The Wash

Televisiereekse 2016: The Christian Show

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu