Die Broederstroom is 'n takrivier van die Groot-Letabarivier in Limpopo in Suid-Afrika. Die Broederstroom vloei in die Ebenezerdam naby Tzaneen in en die Groot-Letabarivier vloei weer uit die dam.

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke