Ed Forchion (gebore 23 Julie 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent How Weed Won the West (2010) en in die televisiereeks 1000 Ways to Die (2008).
Filmografie Rolprente 2010: How Weed Won the West
Televisiereekse 2008: 1000 Ways to Die 2008: Supreme Court of Comedy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu