Santino Fontana (gebore 21 Maart 1982) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frozen (2013), Jack Ryan: Shadow Recruit (2014), en Sisters (2015), en in die televisiereeks Crazy Ex-Girlfriend (2015).
Filmografie Rolprente 2011: The Importance of Being Earnest 2012: Nancy, Please 2013: Frozen 2014: Jack Ryan: Shadow Recruit 2015: Sisters 2018: Off the Menu Impossible Monsters
Televisiereekse 1949: Music and the Spoken Word 2010: Submissions Only 2013: The Princess Diary: Backstage at 'Cinderella' with Laura Osnes 2015: Crazy Ex-Girlfriend 2017: American Songbook at NJPAC Hosted by Michael Feinstein
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu