Neil Flynn (gebore 13 November 1960) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fugitive (1993), Magnolia (1999), en Mean Girls (2004), en in die televisiereeks Scrubs (2001).
Filmografie Rolprente 1993: The Fugitive 1999: Magnolia 2004: Mean Girls 2007: 5-25-77 2016: Sasq-Watch! 2016: The Resurrection of Gavin Stone
Televisiereekse 2000: Buzz Lightyear of Star Command 2001: Scrubs 2002: Clone High 2009: Scrubs: Interns 2009: The Middle 2019: Abby's
Televisierolprente 2004: Untitled Phil Hendrie Project
Video's 2003: Brainwarp
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu