Quinton Flynn (gebore 10 Oktober 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Final Fantasy VII: Advent Children (2005).
Filmografie Rolprente 2005: Final Fantasy VII: Advent Children Kickback, V
Televisiereekse 1994: Aladdin 1994: Fantastic Four 1995: Timon & Pumbaa 1996: The Real Adventures of Jonny Quest 1999: Xyber 9: New Dawn 2003: My Life as a Teenage Robot 2003: Stuart Little 2006: Digimon Data Squad 2007: Finley the Fire Engine 2012: Cartoon Hook-Ups 2013: I'd Kill for You
Televisierolprente 2001: Swaroop: Bovine Bliss 2001: A Kitty Bobo Show 2016: Conservatively Unplugged! With Judd Dunning
Video's 1996: Dining Out with Timon & Pumbaa 1997: On Holiday with Timon & Pumbaa 2008: Metal Gear Solid 2: Digital Graphic Novel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu