Daniel Flaherty (gebore 11 Junie 1993) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013) en King Jack (2015), en in die televisiereekse The Americans (2013) en The Leftovers (2014).
Filmografie Rolprente 2013: The Wolf of Wall Street 2013: Contest 2015: King Jack 2016: Goat 2018: The Garden Left Behind
Televisiereekse 2011: Skins 2013: The Americans 2014: The Leftovers
Televisierolprente 2014: Death Pact
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu