Paul Fitzgerald (gebore 14 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forgiven (2006), Arbitrage (2012), The Secret Life of Walter Mitty (2013), en Teenage Mutant Ninja Turtles (2014).
Filmografie Rolprente 2006: Forgiven 2010: Helena from the Wedding 2011: Goldberg - P.I. 2012: Arbitrage 2013: The Secret Life of Walter Mitty 2014: Teenage Mutant Ninja Turtles
Televisiereekse 2000: M.Y.O.B. 2015: Younger 2025: The Residence
Televisierolprente 2016: Mamma Dallas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu