Patrick Fischler (gebore 29 Desember 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mulholland Dr. (2001) en in die televisiereekse Lost (2004), Mad Men (2007), en Californication (2007).

Filmografie Rolprente 1998: The Week That Girl Died 2001: Mulholland Dr. 2014: The Pact II 2016: Her Last Will 2018: The Standoff at Sparrow Creek

Televisiereekse 2004: Lost 2007: Mad Men 2007: Californication 2016: Dice

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu