John Finn (gebore 30 September 1952) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glory (1989), Blown Away (1994), True Crime (1999), en Catch Me If You Can (2002).

Filmografie Rolprente 1989: Glory 1991: Cover-Up 1994: Blown Away 1999: True Crime 2002: Catch Me If You Can

Televisiereekse 1996: EZ Streets 1999: Seasons of Love 2003: Cold Case

Televisierolprente 1991: Posing: Inspired by Three Real Stories 1992: Steel Justice 1995: Murderous Intent 2000: Deadlocked

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu