William Finley (20 September 1940 – 14 April 2012) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sisters (1972), Phantom of the Paradise (1974), The Funhouse (1981), en The Black Dahlia (2006).
Filmografie Rolprente 1968: Murder à la Mod 1972: Sisters 1974: Phantom of the Paradise 1981: The Funhouse 1983: The First Time 2006: The Black Dahlia
Video's 2004: Sisters, l'autopsie 2006: Paradise Regained: Brian de Palma's 'Phantom of the Paradise''' 2007: 5ive Minutes with Marilyn''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu