Brendan Dooling (gebore 27 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Demolition (2015) en Loserville (2016), en in die televisiereeks The Carrie Diaries (2013).
Filmografie Rolprente 2015: Demolition 2016: Loserville
Televisiereekse 2013: The Carrie Diaries
Televisierolprente 2011: An Elf's Story: The Elf on the Shelf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu