Cullen Douglas (gebore 19 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Scandal (2012), Agents of S.H.I.E.L.D. (2013), Pure Genius (2016), en Twin Peaks (2017).
Filmografie Rolprente 1995: The Limits of Thermal Travelling 1998: Making Waves 2008: Shuttle 2010: Letters to God Plate River: AKA Verica/Douglas/Perry Project
Televisiereekse 2012: Scandal 2012: Dark Wall 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2016: Pure Genius 2017: Twin Peaks
Televisierolprente 2009: Ace Ventura: Pet Detective Jr.
Video's 1991: Sebastian's Caribbean Jamboree
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu