Robert Downey sr. (gebore 24 Junie 1936 – 7 Julie 2021) was 'n Amerikaanse filmregisseur, draaiboekskrywer en akteur.

As 'n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Putney Swope (1969), To Live and Die in L.A. (1985), Boogie Nights (1997), en The Family Man (2000).

Hy is die vader van die Amerikaanse akteur Robert Downey jr..

Filmografie Rolprente 1964: Babo 73 1964: A Touch of Greatness 1965: Sweet Smell of Sex 1966: Chafed Elbows 1968: No More Excuses 1969: Putney Swope 1970: Pound 1972: Greaser's Palace 1975: Two Tons of Turquoise to Taos Tonight 1980: The Gong Show Movie 1980: Up the Academy 1985: To Live and Die in L.A. 1986: America 1988: Rented Lips 1990: Too Much Sun 1997: Boogie Nights 1997: Hugo Pool 2000: The Family Man 2005: Rittenhouse Square 2008: Electile Dysfunction: Inside the Business of American Campaigns 2012: Radio Unnameable 2016: The Floating Zoo

Televisierolprente 1973: Sticks and Bones 1983: Rage

Video's 2010: Remembering Greasers Palace

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2021