Paul W. Downs (gebore 21 November 1981) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rough Night (2017) en in die televisiereekse Paulilu Mixtape (2012) en Broad City (2014).

Filmografie Rolprente 2017: Rough Night Untitled '21 Jump Street' Spin-off

Televisiereekse 2012: Paulilu Mixtape 2013: Single Siblings 2014: Broad City 2016: The Characters

Video's 2009: The Last Supper 2011: Emmy Training Day 2011: The Real Housewives of South Boston 2011: Life After Emmy 2011: The Real Housewives of South Boston: Christmas Special 2018: Tove Lo Feat. Charli XCX, Icona Pop, Elliphant, Alma: Bitches

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu