Ben Dreyfuss (gebore 14 Junie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en joernalis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Who Is Cletis Tout? (2001), The Lightkeepers (2009), en The Wanderers (2013).
Filmografie Rolprente 2001: Who Is Cletis Tout? 2009: The Lightkeepers 2013: The Wanderers 2016: Madoff
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse joernaliste Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense