Jason Drucker (gebore 20 September 2005) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid: The Long Haul (2017) en Bumblebee (2018), en in die televisiereekse Chicago Fire (2012) en Every Witch Way (2014).

Filmografie Rolprente 2017: Diary of a Wimpy Kid: The Long Haul 2018: Bumblebee 2021: Untitled Pixar Animation Project

Televisiereekse 2012: Chicago Fire 2014: Every Witch Way

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2005 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu