Thomas F. Duffy (gebore 9 November 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Independence Day (1996), The Lost World: Jurassic Park (1997), Varsity Blues (1999), en Super 8 (2011).

Filmografie Rolprente 1996: Independence Day 1997: The Lost World: Jurassic Park 1999: Varsity Blues 2011: Super 8

Televisiereekse 1991: My Life and Times 1999: Chicken Soup for the Soul

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu