Conrad Dunn is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stripes (1981), Alien Nation (1988), en Chicago (2002).

Filmografie Rolprente 1981: Stripes 1988: Alien Nation 1992: Inside Edge 1996: Mask of Death 1996: Silent Trigger 2002: Chicago 2004: Zeyda and the Hitman

Televisiereekse 2001: A Nero Wolfe Mystery

Televisierolprente 1996: We the Jury 2000: Witchblade 2003: Control Factor

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu