Brian F. Durkin (gebore 17 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trouble with the Curve (2012), The Internship (2013), en Term Life (2016), en in die televisiereeks Brockmire (2017).
Filmografie Rolprente 2006: Broken Bridges 2012: Trouble with the Curve 2013: The Internship 2016: Term Life
Televisiereekse 2012: Final Witness 2017: Brockmire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu