Michael Durrell (gebore 6 Oktober 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sister Act (1992) en in die televisiereekse Remington Steele (1982) en V (1984).

Filmografie Rolprente 1984: Access Code 1991: Defending Your Life 1992: Sister Act

Televisiereekse 1979: Mrs. Columbo 1980: I'm a Big Girl Now 1980: Nobody's Perfect 1981: Shannon 1982: Remington Steele 1984: V

Televisierolprente 1977: The Sunshine Boys 1978: The Two-Five

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu