Mason Dye (gebore 15 Julie 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Teen Wolf (2011), Secret Diary of an American Cheerleader (2012), en Finding Carter (2014).
Filmografie Rolprente 2016: Natural Selection 2016: Left Behind: Vanished - Next Generation 2018: The Wrong Son
Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2012: Secret Diary of an American Cheerleader 2014: Finding Carter 2016: Roommates
Televisierolprente 2014: Flowers in the Attic 2017: Truth or Dare
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu