Ben Easter (gebore 1 Mei 1979) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pearl Harbor (2001) en The Experiment (2010), en in die televisiereeks So Little Time (2001).

Filmografie Rolprente 2001: Pearl Harbor 2010: The Experiment 2013: After Life

Televisiereekse 2001: So Little Time

Video's 2001: Holiday in the Sun 2006: I'll Always Know What You Did Last Summer 2006: Phone Sex

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu