Steve Eastin (gebore 22 Junie 1948) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge (1985), Field of Dreams (1989), Con Air (1997), en Austin Powers: The Spy Who Shagged Me (1999).

Filmografie Rolprente 1985: A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge 1989: Field of Dreams 1997: Con Air 1998: Little Bigfoot 2: The Journey Home 1999: Austin Powers: The Spy Who Shagged Me 2012: Clean Ops the Chronicles of V 2014: Locker 13

Televisiereekse 2012: To Be in the Biz 2017: Dipsticks

Televisierolprente 1997: Sleeping with the Devil 2007: Burn

Video's 1995: Last Man Standing 2000: Peril 2009: Compline 2014: Butcher, Baker, Nightmare Maker: An Interview with Steve Eastin,

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu