Brando Eaton (gebore 17 Julie 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Balls Out: Gary the Tennis Coach (2009) en American Sniper (2014), en in die televisiereekse Dexter (2006) en Bionic Woman (2007).

Filmografie Rolprente 2009: Balls Out: Gary the Tennis Coach 2014: American Sniper 2014: Cabin Fever 3: Patient Zero 2014: Dibs! 2016: Killer Assistant 2017: Lake Alice 2018: I Am Gary Johnson Furry Friday Dead Stream

Televisiereekse 2006: Dexter 2007: Bionic Woman 2008: Do Not Disturb

Televisierolprente 2008: Bad Mother's Handbook 2012: TalhotBlond

Video's 2008: Zoey 101: Behind the Scenes 2011: Born to Race

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu