Robert Easton (23 November 1930 – 16 Desember 2011) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The NeverEnding Story (1984), Red Heat (1988), Working Girl (1988), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991).

Filmografie Rolprente 1958: When Hell Broke Loose 1972: Squares 1975: Mr. Sycamore 1975: The Giant Spider Invasion 1981: Invaders from the Deep 1984: The NeverEnding Story 1988: Red Heat 1988: Working Girl 1991: Star Trek VI: The Undiscovered Country 2007: Spiritual Warriors

Televisiereekse 1964: Stingray 2007: Stand by for Action

Televisierolprente 1984: 60 Millionen für Phantásien - Wie die 'unendliche Geschichte' ins Kino kam

Video's 1980: The Incredible Voyage of Stingray 1994: Arnold, the Man Behind the Muscle 2006: Daniel: The Movie 2006: Azusa Street: The Movie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu