Kevin Earley is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten Commandments: The Musical (2006), Easter Mysteries (2016), en In Other Words, en in die televisiereeks Then We Got Help! (2009).
Filmografie Rolprente 2006: The Ten Commandments: The Musical 2016: Easter Mysteries In Other Words
Televisiereekse 2009: Then We Got Help! 2011: Showbiz Talk
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu