John Dye (31 Januarie 1963 – 10 Januarie 2011) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Campus Man (1987) en in die televisiereekse Tour of Duty (1987), Jack's Place (1992), en Touched by an Angel (1994).
Filmografie Rolprente 1987: Campus Man 1991: The Perfect Weapon 1999: Journey to a Hate Free Millennium
Televisiereekse 1987: Tour of Duty 1992: Jack's Place 1994: Touched by an Angel 1994: Hotel Malibu 2012: The Di Palma Forum at UNLV
Televisierolprente 1996: The Nerd 1998: True Stories from Touched by an Angel 1999: Stars Over Mississippi 2000: Once Upon a Christmas 2001: Twice Upon a Christmas
Video's 1985: ZZ Top: Sleeping Bag
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu