Mike Dusi (gebore 11 Maart 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All's Faire in Love (2009), Mikeyboy (2013), I Am Michael (2015), en In Dubious Battle (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Desert of Blood 2009: All's Faire in Love 2009: A Little Party 2011: Amy Alyson Fans 2013: Mikeyboy 2013: Surprise Wedding 2015: I Am Michael 2016: In Dubious Battle Heavy Soil

Televisiereekse 2004: Greek Games 2010: Ecommando 2015: Private Eyes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu