Nate Dushku (gebore 8 Junie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antitrust (2001) en The Alphabet Killer (2008), en in die televisiereekse Felicity (1998) en Dollhouse (2009).

Filmografie Rolprente 2001: Antitrust 2002: Reality Check 2003: Learning Curves 2008: The Alphabet Killer 2009: Blood Night: The Legend of Mary Hatchet 2012: Art = (Love)² 2015: Dear Albania 2016: Stalled 2018: Mapplethorpe

Televisiereekse 1998: Felicity 2009: Dollhouse

Televisierolprente 2001: Wolf Girl

Video's 2002: Geri Body Yoga

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu