Jay Duplass (gebore 7 Maart 1973) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Puffy Chair (2005) en Cyrus (2010), en in die televisiereekse Transparent (2014) en Togetherness (2015).

Filmografie Rolprente 1996: Connect 5 1998: Smoke Some Kill 2000: Comrades 2005: The Puffy Chair 2008: Baghead 2010: Cyrus 2011: Jeff, Who Lives at Home 2011: Kevin 2012: The Do-Deca-Pentathlon 2015: Manson Family Vacation 2017: Table 19 2017: Landline 2017: Beatriz at Dinner 2017: Outside In 2018: Pink Wall 2018: Prospect The Dubber Pitchfork

Televisiereekse 2009: Spotlight 2011: Screen Junkies MashUps 2013: IMDb: What to Watch 2014: Transparent 2015: Togetherness 2017: Room 104

Televisierolprente 2017: Mark and Jay Duplass Invite You to a Low-budget But Highly Entertaining Meal

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu