Gary Dubin (5 Mei 1959 – 8 Oktober 2016) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Aristocats (1970), Jaws 2 (1978), en Cursed (2005), en in die televisiereeks Martial Law (1998).

Filmografie Rolprente 1969: Franchette: Les Intrigues 1970: The Aristocats 1978: Jaws 2 1999: Bohemian Moon 2005: Cursed

Televisiereekse 1998: Martial Law 2008: Speedie Date

Video's 1989: Disney Sing Along Songs: 101 Notes of Fun

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu