Jim Doughan (gebore 2 Augustus 1959) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mask (1994), Stuart Little (1999), en The Haunted Mansion (2003), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).
Filmografie Rolprente 1994: The Mask 1999: Stuart Little 2003: The Haunted Mansion 2007: Judy Toll: The Funniest Woman You've Never Heard of
Televisiereekse 1990: His & Hers 1991: Riders in the Sky 1996: Buffy the Vampire Slayer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu