Cameron Douglas (gebore 13 Desember 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wonder Boys (2000), It Runs in the Family (2003), Adam and Eve (2005), en Loaded (2008).

Filmografie Rolprente 2000: Wonder Boys 2003: It Runs in the Family 2005: Adam and Eve 2008: Loaded

Televisierolprente 2005: ... A Father... A Son... Once Upon a Time in Hollywood

Video's 2000: The Life and Times of Kirk Douglas 2009: The Perfect Beat

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu