Robert DoQui (20 April 1934 – 9 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente RoboCop (1987), RoboCop 2 (1990), Short Cuts (1993), en RoboCop 3 (1993).
Filmografie Rolprente 1965: Taffy and the Jungle Hunter 1970: The Red, White, and Black 1973: Coffy 1975: Walking Tall Part II 1986: Good to Go 1987: RoboCop 1990: RoboCop 2 1993: Short Cuts 1993: RoboCop 3
Televisiereekse 1970: Harlem Globe Trotters 1979: Up and Coming
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu