Omar Dorsey (gebore 22 Desember 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Road Trip (2000), Drumline (2002), en Race to Witch Mountain (2009), en in die televisiereeks Queen Sugar (2016).
Filmografie Rolprente 2000: Road Trip 2002: Drumline 2009: Race to Witch Mountain 2016: Dog Eat Dog 2016: 9 Rides 2017: Cargo 2017: Say No MO! All the Children Are Insane Viper
Televisiereekse 2014: The Unwritten Rules of the Gym 2016: Queen Sugar
Televisierolprente 2013: Americana
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu