Gavin Creel (18 April 1976 - 30 September 2024) was 'n Amerikaanse akteur, sanger en liedjieskrywer veral bekend vir sy werk in musiekteater. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Late Show with David Letterman (1993), The Wonderful World of Disney (1995), en Submissions Only (2010).
In Julie 2024, is Creel is gediagnoseer met metastatiese melanotiese perifere senuweeskede-sarkoom, 'n seldsame vorm van kanker. Hy is op 30 September 2024 op 48-jarige ouderdom aan die siekte by sy huis in Manhattan dood.
Filmografie Televisiereekse 1993: Late Show with David Letterman 1995: The Wonderful World of Disney 2009: In Focus with Eden Lane 2010: Submissions Only
Televisierolprente 2006: All Aboard! Rosie's Family Cruise
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu