thumb|180px|Chris Crocker in 2015. Cara Cunningham, voorheen Chris Crocker (gebore 7 Desember 1987), is 'n Amerikaanse aktrise, kinematograaf en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Me at the Zoo (2012).
Filmografie Rolprente 2012: Me at the Zoo
Televisiereekse 2013: Hungry
Televisierolprente 2010: Et toi, est-ce que tu buzz?
Video's 2007: Limited Games 2014: Chris Crocker's Raw Love 2014: Mean Boyz
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu