Lucas Cruikshank (gebore 29 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Fred (2008), Marvin Marvin (2012), en Fred: The Show (2012).
Filmografie Rolprente 2012: Fred 3: Camp Fred
Televisiereekse 2008: Fred 2011: Figgle Chat with Fred Figglehorn 2012: Marvin Marvin 2012: Fred: The Show 2014: Cute Combat 2014: Drama King
Televisierolprente 2010: Fred: The Movie 2011: Fred 2: Night of the Living Fred
Video's 2009: Christmas Cash 2012: Chelsea's Channel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu