Raymond Cruz (gebore 9 Julie 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clear and Present Danger (1994), Alien: Resurrection (1997), en Training Day (2001), en in die televisiereeks The Closer (2005).
Filmografie Rolprente 1994: Clear and Present Danger 1996: The Substitute 1997: Alien: Resurrection 1998: Playing Patti 2001: Training Day 2004: My Name Is Modesty: A Modesty Blaise Adventure 2005: Brothers in Arms 2006: 10 Tricks 2019: The Curse of La Llorona
Televisiereekse 1995: The Eddie Files 2005: The Closer 2008: Ylse 2011: Los Americans 2012: Major Crimes 2012: Lauren 2012: E.W.C. - Express Written Consent 2013: Talking Bad
Televisierolprente 2008: Toyota Pro/Celebrity Race 2015: Cleveland Abduction
Video's 1993: Living and Working in Space: The Countdown Has Begun
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964