Jonny Cruz (gebore 1 Desember 1982) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Small Timers (2011).
Filmografie Rolprente 2011: Small Timers 2016: AmeriGeddon
Televisiereekse 2010: DialStar 2016: Hers and History 2016: Poser 2017: Gente-fied: The Digital Series
Video's 2005: Devon's Ghost: Legend of the Bloody Boy 2010: Cool Wheels
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu