Greg Cromer (gebore 21 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bad Words (2013) en in die televisiereekse Mad Men (2007), Community (2009), en Better Things (2016).
Filmografie Rolprente 2001: Spiders II: Breeding Ground 2008: Beau Jest 2013: Bad Words
Televisiereekse 2005: Hot Properties 2005: Love, Inc. 2007: Mad Men 2009: Community 2012: Bitter Party of Five 2016: Better Things 2016: Sidekick with Matt Mira
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu