Joseph Cross (gebore 28 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jack Frost (1998), Running with Scissors (2006), Milk (2008), en Lincoln (2012).
Filmografie Rolprente 1998: Jack Frost 1998: Wide Awake 2005: Homecoming 2006: Running with Scissors 2006: Flags of our Fathers 2008: Milk 2008: Untraceable 2009: Falling Up 2011: Son of Morning 2011: Citizen Gangster 2012: Lincoln 2012: Art Machine 2012: Mine Games 2014: Last Weekend 2015: The Automatic Hate 2017: Everything Beautiful Is Far Away 2017: Tilt 2018: Summer Night Hell's Princess
Televisiereekse 2003: The O'Keefes
Televisierolprente 1997: Northern Lights 2000: The Spring
Video's 2011: Born to Race
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu