Carl Crew (gebore 2 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood Diner (1987), The Under Achievers (1987), The Secret Life: Jeffrey Dahmer (1993), en The Forbidden Dimensions (2013).

Filmografie Rolprente 1987: Blood Diner 1987: The Under Achievers 1990: Gross Out 1993: The Secret Life: Jeffrey Dahmer 1998: Urban Legends 2006: Life on Mars 2013: The Forbidden Dimensions 2019: Untitled Radioactive Chicken Heads Documentary

Televisierolprente 2013: Professor Creepy's Scream Party

Video's 1995: Art of Nude Bowling 2012: Keeping the Freakshow Alive 2016: Killer Cuisine: The Making of 'Blood Diner'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu